In hierdie eerste volwaardige Afrikaanse biografie van Diana, die prinses van Wallis, neem die skrywer jou op n intieme toer deur di merkwaardige vrou se lewe Jy ontmoet haar nie net as die prinses met die idilliese lewe nie jy leer ken haar as n vrou wat van haar kinderdae af gekonfronteer is met gebroke verhoudings wie se aanstaande die aand voor hulle troue in n ander vrou se bed deurgebring het wat geminag is deur haar man en sy adellike familie wat deur haar hele huwelik moes saamleef met haar man se liefde vir n ander vrou wie se intiemste gesprekke die media gehaal het wat deur haar minnaars verraai is, en wat moes veg vir haar kinders tydens n egskeidingDie skrywer verskaf nuwe en minder bekende feite oor Diana en belig diep omstrede insidente in haar lewe Die finale en opspraakwekkende ondersoek na haar dood wat inafgehandel is, word ook volledig gedekDiana Van fe prinses tot tragiese ikoon is die verhaal van die liefling van die w reld en die alleen mens in haar paleis Dit gee aangrypend weer hoe sy gepoog het om die Britse koningshuis meer menslik te maak sodat hulle kon identifiseer met die behoeftes van gewone mense Dit is bowenal die verhaal van n vrou in haar liefde verlaat, maar wat self nooit opgehou het om liefde te gee nie


10 thoughts on “Diana: Van Feëprinses tot Tragiese Ikoon

  1. Amanda Amanda says:

    Die boek is boeiend maar tog gemaklik om te lees Die feit dat dit die eerste Afrikaanse biografie van Diana, die Prinses van Wallis, in Afrikaans is, is beslis n bonus vir enige Afrikaanssprekende Diana aanhanger Sodra ek klaar gelees het sal ek verder opdateer.