Die almanak in die kombuis kondig die lente aan, maar al wat Hester Human raaksien, is stof en bourommel n Dump, verwyt sy Andr , haar argitekman Dit was s idee, sy projek vir hulle Jaar in Provence Die droom het in n nagmerrie ontaard toe haar jongste kind enkele weke voor hulle vertrek na Frankryk sterfIn die vreemde sukkel elkeen met sy eie swaarkry Emile hulle dertienjarige seun smelt weg in die dik klipmure van die huis om so min as moontlik moeite vir enigiemand te wees Andr stort al sy energie in die restourasieprojek en verdwyn tussen die sakke sement, vragte vloerte ls, skroewe en spykers en planke en pypeEn Hester Sy word l stiller en meer afwesig, voer denkbeeldige gesprekke met n onwettige immigrant uit die Demokratiese Republiek van die Kongo, en vind op n vreemde wyse aanklank by n weeskind uit Rwanda onvoldoende plaasvervangers vir die dogter wat sy verloor het Deur hulle ontdek sy opnuut haar liefde vir AfrikaStiltetyd is die meesleurende verhaal van n vrou se stryd teen ongeneeslike smart, van haar soeke na haarself, en van die skugter, moedige tre terug na die hart van haar man


10 thoughts on “Stiltetyd

  1. Monique Monique says:

    Mooi


  2. Alta Cloete Alta Cloete says:

    n Ongelooflike hartseer boek, maar beeldskoon mooi geskryf en stemmingsvol n Handvol relevante temas behalwe die ooglopende een van verlies word ook aangeraak.


  3. Monica Wies Monica Wies says:

    Dit boek is van een Zuid Afrikaanse schrijfster en gaat over een vader, moeder en zoon.Zij hebben hun dochter en zusje verloren bij een overval in een winkel in Kaapstad.Zij hadden al plannen een jaar in Frankrijk door te brengen en gaan dat nu ook daadwerkelijk doen.Alle drie hebben natuurlijk moeilijkheden met dit verlies te verwerken.Hoe zij daar mee omgaan en alle drie natuurlijk andersw vertelt dit verhaal.Ik vond het erg mooi en aangrijpend.


  4. Ryanne Hijmans Ryanne Hijmans says:

    Helder, pakkend en ontroerend Mooi dat het hoofdthema van het boek het verliezen van een kind ook het hoofdthema is gebleven en er niet allerlei extra drama aan toegevoegd is De eenvoud maakt het aangrijpend.


  5. Traci Traci says:

    Van Der Vyver has captured grief and been able to make the reader feel the parents grief in this really sad book about the murder of their child.I like her style of writing and am eager now to read her others, I love discovering new authors.


  6. Yvette Yvette says:

    As ek die boek in n kleur kon klassifiseer was dit n mistige grys In die boek word n mens weer bewus van SA realiteit onskuldige mense word doodgemaak vir niks of diewe se wellus vir geld Hoe impak dit op die agtergeblewenes het Die diewe gaan aan met hul lewe maar hulle bly vasgevang.


  7. Mareli Thalwitzer Mareli Thalwitzer says:

    Ek het meeste Marita van der Vyver boeke gelees en daar is heel party van hulle wat mens bietjie depro laat voel, maar altyd hoopvol Hierdie boek was vir my net donker, hartseer en sonder hoop Maar nogtans was dit n goeie boek om te lees.


  8. Margreeth Wallast Margreeth Wallast says:

    Mooi helder en met gevoel geschreven verhaal over een gezin waarin de jongste dochter overleden is.