Nes die outjie daar, s die verpleegster in die afdeling vir morone Maarten kyk, en voel hy duisel dis Andri Maar hi r Hy onthou n meisietjie wat vir hom uit n boom loer, vrolik skater oor sy geterg en dan soos n wildsbokkie wegglip Sy kan tog nie hier hoort nieVan di oomblik af vergeet Maarten hoe hy ges het goed, hy sal saam met sy ma in die woonstel by die inrigting woon terwyl sy navorsing doen vir haar doktorsgraad, maar hy wil niks, niks met die pasi nt te doen h nie Al wat nou vir hom saak maak, is om te bewys dat Andri nie swaksinnig is nie Daar moet n ander rede wees waarom sy nie wil praat nie en dikwels sulke woedebuie kry Daarmee stel Maarten hom, n buitestaander en nog maar n tweedejaarstudent, teenoor die mening van ervare sielkundiges en verple rs van die intrigitng Dit is onvermydelik dat daar botsing sal kom dit kan sy moeder se studies skaad, maar ergste, miskien ook vir AndriAl waarop Maarten elke slag weer kan terugkom, is sy gevoel, daardie eerste indruk toe hy na Andri gekyk het soos jy na n normale mens kyk Net soms voel hy n sweempie twyfel is hy nie dalk eenvoudig koppig nie Maar dan troos sy ma hom Om m te gee, om iets deur te voer, is nooit laf nie Die Heuningwolk gee die leser n simpatieke blik op die lewe in n sielsieke inrigting Maar dit is veel meer n warm menslike verhaal van n gesinnetjie n Ma wat alles sal prysgee vir haar kinders, maar nie die ideaal nie, n kind wat die groter w reld leer ken en n seun wie se o oopgaan vir ander mense en wat self n man word


10 thoughts on “Die Heuningwolk

  1. Estie Estie says:

    Ek het hierdie boek baie, baie jare gelede gelees, maar onthou dit vandag nog Een van die bestes ooit


  2. Marlene Marlene says:

    Hierdie boek het my hart geraak soos min ander.


  3. Simòne Simòne says:

    4.5