Die motor reg agter hom As hy nou vinnig verbykom, die bakkie tot stilstand dwing Glimlaggend en kil, konstabel met n boekie en hy skryf die nommer sorgvuldig neer, die datum Naam, meneer Naam, naam Ek het nie n naam nie, dit spyt my, konstabel Die motor bly agter hom Is die gestamp hoorbaar n Oomblik asseblief, meneer Wat het jy hier in die bakkie wat so wanhopig te kere gaan O, jy ontvoer n meisie van sowatJou naam, meneer Die motor kom verby, die konstabel kyk strak voor hom en ry nie stadiger nie Dit was in werklikheid so eenvoudig Die nagmerries vooraf was veel erger soveel k n verkeerd geloop het Maar n weet hulle nog niks nie Die briefie l in die portaal, op die dik blou mat Hy het tyd nodig n Paar uur Tot die vrou gewoonweg tuiskom om , soos elke Dinsdag Dis lank genoeg, totMaar nie n nie Johnny Niemann, optelkind met n naam wat hy vir homself gekies het, is op pad na n afgesonderde hut in die berge met n vertroetelde rykmansdogter Rin note, s dit in die briefie genoeg vir n enkelkaartjie na Tahiti, waar die bruin gesigte altyd lag, waar hy saans sal luister hoe die branders oor die koraalrif breek, en glimlag en weet hy het hierdie keer w rklik tuisgekom