Die verhaal gaan oor n moderne laslappie gesin.Die verhaal word uit die oogpunt van Hanna vertel Die grootste gedeelte speel af in die berge Die gesin en uitgebreide familie leer mekaar beter ken terwyl hulle vasgeval word in die reenstorm in die berge. Ek het so lank nie Afrikaans gehoor of geless nie dat ek moet n boek vir tieners nou lees! In elk geval ek het die storie interessant gevind Ek het n paar uitbarse van die lag gehe N Goeie herinninering van skool dae en tiener jare was dit. Beautifully weird UITSTEKEND!Ek het baie lanklaas 'n boek in een dag klaar gelees, maar Die Ongelooflike Avonture Van Hanna Hoekom het my van begin tot einde betower!Ek wil nou eintlik 'Hanna' wees, ek wil haar ongelooflike verbeelding hê, en haar crazy familie; ek sal selfs haar tande vat (en persoonlike dink ek, ek het mooi tande)Ek kan verstaan waarom Marita meer as een prys huis toe gevat het vir hierdie boek! En ook waarom Regardt besluit het om dit in 'n rolprent te omskep Met tye het my hart gebloei vir Hanna en haar omstandighede en ander kere het ek hardop gelag vir Yann, Tibo en Amos.Met 'n familie soos Hanna sin kan mens net 'n avontuur hê, hoe dan anders?Hierdie kluervolle verhaal met sy uitspattige karakters laat my sommer lus kry en skryf 'n storie van my eie! Ons klas het dit as 'n voorgeskrewe boek gehad hierdie jaar en dit was great Ek het dit al voorheen gelees, maar ek het dit baie geniet om dit weer te lees Baie kinders het soms deurmekaar geraak met wat realiteit was en wat Fabienne se storie was, maar daar was baie dele waar ons almal (insluitend ons juffrou) saam gelag het. Read it to see if my year 8 students would enjoy it and I loved it Definitely perfect for teenagers who will totally identify with Hanna. Hanna het 'n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam 'Hanna Hoekom' kry Op 'n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in 'n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak Dis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in 'n gay biologiese pa, 'n stiefpa wat 'n akteur is, twee stiefbroers en 'n irriterende klein halfboetie! 'n Lekkerlees ene wat mens lekker laat lag!