Ek het gedink ek sal die boek dalk vervelig vind, maar die storie van Mara het my aangegryp Dis egter vir my asof daar net te veel hartseer vir een mens in haar lewe was Maar die vertel en beskrywe van die lewe in daardie jare, in n deel van die land wat ek goed ken, was vir my baie interessant Dis egter n effe swaarmoedige boek. Bitter Heuning Suttner, Hermione, RodeNotRetrouvez Bitter Heuning et des millions de livres en stock surAchetez neuf ou d occasion Bitter Heuning Bitter Honey Hermione Suttner, JuanitaBitter Heuning Bitter Honey Hermione Suttner, Juanita Swanepoel, KwelaLivres Passer au contenu principal Bonjour, Identifiez vous Compte et listes Identifiez vous Compte et listes Retours et Commandes Testez Prime Panier Livres en franais Go Rechercher BonjourBitter Heuning by Hermione Suttner Goodreads Ek het na die Boekvoorlesing op RSG na Bitter Heuning geluister en het onmiddellik vir my die boek gekoop Dit is n aangrypende mens mens boek, en boei enduit Vir diegene wat nie n eie plaas besit of in n groot plaashuis gewoon het nie was dit maar n harde lewe BladsyDrinkwater kom uit die watertenk van die plaashuis en Bavaria dra dit aan in n klein erdekruik Daagliks word syBitter heuning by Hermione Suttner goodreads Bitter heuning book Read reviews from world s largest community for readers Ek is Mara, die dogter van Bavaria Mara gebore ter see So begin die Sand Bitter heuning Rakuten Kobo Read Bitter heuning by Hermione Suttner available from Rakuten Kobo Ek is Mara, die dogter van Bavaria Mara gebore ter see So begin die Sandveldse roman oor die wel en wee van Mara, dogBitter Heuning Bitter Honey Audible Bitter Heuning Bitter Honey Audible Audiobook Unabridged Hermione Suttner Author , Juanita Swanepoel Narrator , Kwela Publisherout ofstarsratings See all formats and editions Hide other formats and editions Price New from Used from Kindle Please retryAudible Audiobook, Unabridged Please retryFree with your Audible trial Paperback Please Mara Brandt is die dogter van Bavaria Mara, gebore ter see Sy word groot op die oewer van die Bergriver, in die Sandveld Een van haar vroegste herinneringe is aan die jettie op Oufontein, wanneer ouma Sannie haar leer tel bossie ingerygde bokkoms in die hand Maar Mara se kuiertjies word altyd kortgeknip, sy moet huis toe gaan voor haar pa dreunlyf raak Want Pa Jacob Brandt is n moeilike man En sy skadu val ver en donker oor die plaas De Heuwel, alombekend as Weglopersheuwel Die verhaal Mara Brandt is die dogter van Bavaria Mara, gebore ter see Sy word groot op die oewer van die Bergriver, in die Sandveld Een van haar vroegste herinneringe is aan die jettie op Oufontein, wanneer ouma Sannie haar leer tel bossie ingerygde bokkoms in die hand Maar Mara se kuiertjies word altyd kortgeknip, sy moet huis toe gaan voor haar pa dreunlyf raak Want Pa Jacob Brandt is n moeilike man En sy skadu val ver en donker oor die plaas De Heuwel, alombekend as Weglopersheuwel Die verhaal van n Sandveldvrou, lui die subtitel Maar eintlik is dit die verhaal van miljoene vroue deur die eeue, deur die w reld heen Die verhaal wat by Adam en Eva en die ellendige appel begin het en nog glad nie sy einde bereik het nie.Dis n besondere boek, n boek wat vergange se dae helder voor die gees roep Die boek is, net soos E Kotze se Hoogty, ook n stuk geskiedskrywing n wonderlike beskrywing van die Sandveld en sy mense, hulle lief en leed en swaarkry, hulle vreugde en vrese en unieke menswees.Dis die verhaal van vroue wat nie regtig n keuse het nie En wat dit meestal so aanvaar Vroue wat onverstaanbaar vir ons, vandag lojaal bly aan n man wat dit nie verdien nie, wat konstant onderdanig bly in die uiterste armoede, wat ongelooflik hard werk en weinig dank daarvoor ontvang Maar tog vroue met hul eie soort krag En soms hul eie soort wraak.Die karakter Jacob Brandt is maklik om te haat in hierdie boek Maar ek sou tog graag n ander kant van hom ook wou sien, n bietjie motivering oor hoekom hy geword het wat hy was In hierdie opsig het die boek my teleur gestel, gesien teenoor ander uitbeeldings van die patriarg van die ou Afrikaanse families soos in Roepman, byvoorbeeld , waar hy tog ook liefde vir sy mense gehad het, en opreg geglo het hy doen die beste vir hulle Die eenkantige tekening van die wrede pa wat almal rondom hom vertrap en absolute onderdanigheid vereis, doen die verhaal skade aan Na my mening.As kroniek van n Afrikanerfamilie se wel en wee, as n ode aan die vasbytvermo , lojaliteit, krag en toewyding van die vrou, slaag Bitter Heuning egter uitmuntend.Nie n boek om lig te vergeet nie Hierdie boek was vir my uiters boeiend Dit was enersyds so hartseer dat een persoon, in die geval die Pa so n negatiewe invloed op sy familie kom uitoefen Andersyds was dit so interessant om te lees van die lewe in die Sandveld, n deel van die land wat vir my onbekend is. Die storie van plaaslewe en Mara is n goeie een Dit is wel tipiese Suid Afrikaanse drama en swaar op die hart. Die trant van die boek was effe stadig, maar die vertelling van die Sandveld omgewing en mense van daardie tydperk was baie interessant. Ek weet nie wat mooier is nie die storie of di taal nie Dis mos die eerste Afrikaanse boek wat ek nog klaar gelees het Ek is trots van myself N storie van liefde wat nooit dood kan gaan nie.